)

Grey College manne wys hul staal by SA o/21 Rugby

Dertien voormalige Grey-rugbymanne het gister, 4 Oktober, hul staal gewys tydens die SA o/21 rugbykampioenskappe wat op Emiratespark aangebied is.
Vir die Vrystaat Cheetahs, het die volgende manne uitgedraf: Janco van Heyningen (2017), Wihan Marais (2017), Franco Smith (2018), Ruben Cronjé (2018) en Lesley Botha (2019).
De Wet Marais (2018) en Marcel Theunissen (2017) het vir die Westelike Provinsie uitgedraf, terwyl Herman Aggenbag (2018) die Goue Leeus verteenwoordig het. Theunissen wat in 2017 die kaptein van Grey se eerstespan was, het gister ook die WP gelei.
In die Blou Bulle-kamp was WJ Steenkamp (2018, kaptein), Richard Kriel (2018) Ross Braude (2018), Zander du Plessis (2018) en Jan-Hendrik Wessels (2019) op die veld!
Vier van ons voormalige spelers is ook in die onderskeie oefengroepe en ons hoop om eerskomende naweek moontlik vir Jandré Nel (2019) en Marcell Muller (2019) vir die Cheetahs, Wyclef Vlitoor (2018) vir die Leeus en Werner Gouws (2018) vir die Bulle, in aksie te sien!

Foto’s verskaf

Bulle en WP vlnr: WJ Steenkamp, De Wet Marais, Richard Kriel, Ross Braude, Marcel Theunissen, Zander du Plessis en Jan-Hendrik Wessels.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal