)

Oud-Oranje sal van Woensdag in die Telkom Netballiga uitdraf

Foto vlnr: Kaïlah Ferreira en Bianca Pienaar
 
Twee oud-Oranje’s sal vanaf Woensdag in die Telkom Netballiga in Bloemfontein uitdraf.
Kaïlah Ferreira is vir die Noordwes-Flames en Bianca Pienaar vir die Noord-Kaapse Diamonds gekies. Kaïlah (matriek 2018) studeer aan die Noordwes-Universiteit en Bianca (matriek 2019) aan die Universiteit van die Vrystaat.
Albei was doelskieters op skool.
Kailah het die eerste span tussen en 2015 en 2018 verteenwoordig en was in 2018 ’n lid van die SA o.18-span wat in Australië gaan speel het.
Bianca het in 2018 en 2019 vir die eerstes gespeel en was verlede jaar as een van die top-35 o.18-spelers in die land geïdentifiseer.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal