Baie geluk aan Danielle de Klerk, Juan Erwee en AJ Brink wat plekke behaal het tydens die Vrystaat ProKennex Mini 2-toernooi te Bloemfontein.
Danielle de Clerk O/10 – 2de plek
Juan Erwee O/10 – 3de plek
AJ Brink O//14 – 16de plek
HOOPIES is baie trots op julle!