Vayda du Plessis, gr. 8-leerder aan Oranje, het ’n eerste plek behaal op Karate Vrystaat se kata-kampioenskap wat vanjaar aanlyn aangebied is.
Kata is die demonstrasie van bewegings.
Vayda (14) het in die ouderdomsgroep 12 tot 14 jaar meegeding.
Become a Sponsor








