)

Hoërskool Nelspruit: Uitdaging #1 Stap of hardloop saam met die Nellies

UITDAGING #1
NHS-Sportburo nooi ieder en elk uit om vanaf Vrydag 3 Julie saam te stap en hardloop. Daar word gepoog om genoeg kilometers bymekaar te maak om deur sewe van die Nasionale Parke te draf!

NHS-Sportburo nooi ieder en elk uit om vanaf Vrydag 3 Julie saam te stap en hardloop. Daar word gepoog om genoeg kilometers bymekaar te maak om deur sewe van die Nasionale Parke te draf!

Jy kan in jou eie omgewing stap of hardloop, maar virtueel deel wees van ‘n groot groep Nellies wat deur die pragtige Nasionale Parke hardloop.

Vir hierdie uitdaging word daar van jou verwag om enige tyd vanaf Vrydag 3 Julie 12h00 tot Sondag 4 Julie 12h00 ‘n paar kilometer af te lê. Aan die einde van die uitdaging moet hierdie Google Form  (https://forms.gle/jFNAY6aqe2knPucv6) ingevul word. Heg asseblief die bewys van die afstand wat jy afgelê het aan. Dié bewys kan via ‘n skermgreep van enige toepassing (soos Strava, Adidas Running, Samsung Health ens.) gedoen word. Stuur sommer ook ‘n foto van jouself en familielede wat die uitdaging saam aangepak het na jcronje@nelliesh.co.za Na afloop van die uitdaging sal jy ‘n virtuele medalje ontvang.  Roer jou litte en maak daai veters vas vir NHS se eerste virtuele byeenkoms!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal