Richie McCaw: I don’t believe in magic. I believe in hard work.
Die rugbyvelde is leeg en die paviljoene stil, maar die afrigters sit reeds en planne beraam vir die seisoene wat voorlê!
Hulle gaan n reeks oefeninge vir julle plaas – kry die vaardighede onder die knie – wanneer ons weer saam is, is dit kompetisietyd!
Work while they rest – that is how you get to be the best!
The rugby coaches miss you and they hope that you are keeping in shape!
They’ve selected some drills that you can practice- and when we see each other again- it is competition time!