Hoërskool Punt – Vlotvaart 2017
‘n Dag vol kleur, asemrowende idees, sandkastele, vreugde en vele meer. Dit was Vlotvaart 2017 van Hoërskool Punt. Nie net was daar vlotte nie, maar daar was ook touchies, toutrek,…
HS PUNT: ATLETIEK
ATLETIEK – STREEK Die Mosselbaai Hoërskole Streekskampioenskappe het op Saterdag, 11 Februarie 2017, plaasgevind. Punt Atletiek se atlete het puik gevaar deur 42 keer inskrywings in die byeenkoms se rekordboeke…
HS PUNT SKAAK
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Bianca Combrinck in Gr.11 is een van 7 spelers wat gekies is om SWD by die SA Junior Geslote skaakkampioenskappe…
POINT HIGH SCHOOL: STARGANZA 2017
Point High School had their annual Starganza on Friday 10 February 2017 in the City Hall. The MC for the night was Michael Lindt and with his great voice and…
PUNT ATLETIEK : HARTLOOP INTERSKOLE
Punt Atletiek het ‘n goeie Interskole teen HS Outeniqua, HS Oudtshoorn en Langenhoven Gim beleef. Punt het die dag in ‘n stewige 2de plek geeindig. Baie geluk aan elke atleet…
GR 8 NATUURLEWESTAP – Hoërskool Punt
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Agter vlnr: Reghardt Morkel-Brink en Martin Lategan Ry 3 : Jay-Cee Botes, Wian Auret, Olivier Lombaard, Herman…
Hoërskool Punt – Krieket uitslae
1STE SPAN VS YORK OP SATERDAG 4 FEBRUARIE 2017: York wen die loot en besluit om 1ste te kolf. Hulle teken 208 lopies in 47 beurte aan. Beste met die…
PUNT ATLETIEK: HTS DROSTDY ATLETIEKBYEENKOMS
Ons atlete het die hitte van Worcester gebruik as laaste voorbereiding vir die HARTLOOP-interskole wat op Woensdag, 8 Februarie 2017 in Oudtshoorn plaasvind en vir volgende naweek se SWD-kampioenskappe. Ons…
Hoërskool Punt – Gholf news
Congratulations to Ulrich Steinhobel with his selection to represent Southern Cape, in the u/15 age group, at the Fish River Invitational golf tournament. This tournament will take place from 18…
Hoërskool Punt – Krieket nuus
Jan-Hendrik Marx het die afgelope krieketseisoen die lopies laat inrol met sy uitstekende kolfwerk. Hy het reeds in graad 9 vir die skool se eerstespan begin speel en laat sommige…
HSKOOL PUNT UITSLAE : NORMAN HAUZER ATLETIEKBYEENKOMS IN BELLVILLE
Ons atlete het verlede Vrydag in Bellville aan die Norman Hauzer byeenkoms deelgeneem en puik prestasies opgelewer. Elné Conradie het ‘n rekord in 800m aangeteken. Naam Van Geslag Oud Item…
HOËRSKOOL PUNT METROPOLITAN
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Vanjaar se Punt “Metropolitan” was weereens ‘n groot sukses met jong dames (gorries) wat met uitheemse “Met-kopstukke”, en die jong manne met spogperde, gepronk het. …
Huis Pepler begin die 2017 skooljaar op ‘n prettige manier!
Die inwoners is deur Me. Swanepoel (matrone) en Mnr. Botha (Superintendent) met ‘n burger-braai en ‘n “dodgeball” uitdaging bederf. Die spanne moes die wind trotseer en die bal het nie…
Hoërskool Punt spog met uitstekende matriekuitslae vir 2016.
Uit ‘n groep van 224 behaal ons ‘n 98.7% slaagsyfer. 84,4% van die leerders slaag met vrystelling. 26 Leerders behaal ‘n A-gemiddeld en 48 leerders ‘n B-gemiddeld. Die groep behaal…
Gorries Athletics
Congratulations to all the Gorries who took part in the athletics meeting on Friday. The class that did the best on the day (according to ASA points) is 8A3 –…
Point exceed in the Global Travel and Tourism Competition
Every year, the GTTP is running a Research Competition for Tourism learners in South African High Schools. The purpose of the competition is to provide learners the opportunity to conduct…













