Rugby nuus – Hoërskool Punt
Punt se rugbyspanne het die afgelope naweek teen die volgende spanne gespeel: Punt vs Sao Bras: 0/14 wen 24-22 o/16 wen40-19 3des wen hul 2de span 32-5 2des verloor teen…
PUNT-NETBAL WEN BRONSMEDALJE BY SA HOERSKOLE NETBALKAMPIOENSKAPPE IN BOKSBURG
Aangeheg ‘n foto (met die medaljes om die nek) van hierdie yster-girls van ons: Agter vlnr: Anja Schwim, Zani Fourie, Elrize Moolman, Me. Elna Nel (afrigter), Winona Huisamen en Sanchia-Lee…
Hoërskool Punt se Winterliga
Die volgende atlete het die afgelope kwartaal aan die Winterliga deelgeneem en uitstekend presteer! Ons sê baie dankie en is trots op ons toegewyde leerders, wat hul beste lewer vir…
Kultuur nuus van uit Hoërskool Punt se kantoor
HSP neem jaarliks aan die ATKV-tienertoneel kompetisie deel. Die skrywer en regisseur van die stuk “KRAAI” is Me. Wouri Delport, ‘n onderwyseres by H/Skool Punt. Daar sal op 14 Augustus…
Point Rugby vs UCS and Ravens Wood Saturday 29 July 2017
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] RUGBY: POINT vs UCS AND RAVENS WOOD @ Van Riebeeck stadium on 27-07-2017 Point u/18B vs Ravens Wood : Point won 46-5 Point u/16 vs…
Punt hokkie vs Outeniqua op Saterdag 29 Julie 2017
Punt hokkie vs Outeniqua op Saterdag 29 Julie 2017: Foto o/16A hokkiespan Agter vlnr: Andrea Kommer, Elize-Mari Beck, Tiffany Coetzee en Kayla Duthie Middel: Abigail Figland, Hanzelle van Staden (captain),…
Joshua Hermanus van Hoërskool Punt
Een van Punt se SWD o/18 Cravenweenspelers is Saterdag tydens hul wedstryd teen die Pumas, aangewys as speler van die wedstryd. SWD made it 2 wins out of 3 at…
Hoërskool Punt se Sara Jansen van Huis Pepler en haar 40 jaar diens
Die gesegde lui dat niemand onvervangbaar is nie, maar sommige mense laat ‘n ongelooflike leemte wat met jare getrap is deur harde werk, omgee en vriendelikheid wat vir ewig onthou…
Hoërskool Punt se bydraes aan Knysna
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Punt-ouers het bydraes gestuur wat na die Knysna-omgewing versprei is! Ons leerders moes bontstaan om die bydrae in voertuie te kry. Dankie vir al die…
Netbal nuus vanaf Punt Hoërskool
Punt se o/17-netbalspan het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Hermanus deelgeneem. Hulle het hul wedstryde as volg gewen: Punt wen Brackenfell 19-3 Punt wen Girls High…
HS Punt nog muurbal nuus
WG Strauss wie reeds verkies is tot die SWD o/19 span is nou ook opgeneem in die SA 0/19 Platteland muurbalspan. Hy gaan van 1 – 5 Julie 2017 aan…
Point High School learners dressed in nerd outfits!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/06/IMG-20170601-WA0000.jpg” alt=”Point High School learners dressed in nerd outfits!” title_text=”Point High School learners dressed in nerd outfits!” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…
Hoërskool Punt skaak nuus
Bianca Combrinck is opgeneem in die Wes-Kaap span wat gedurende Julie aan die SA Skole skaaktoernooi gaan deelneem.
Hoërskool Punt sport nuus
Die afgelope naweek het HSP se sportspanne teen die spanne van Hoerskool Oudtshoorn (Struisies) in Oudtshoorn te staan gekom. Uitslae was as volg: RUGBY: 0/14: 0-53 o/15: 7-12 o/16: 34…
Hoërskool Punt Golf nuus
Gholf: Suid Kaap o/15 toernooi: Fish River Sun Suid Kaap-span verower 2de plek uit 8 provinsies met Jordan Duminy 1ste plek van Suid Kaap en Ulrich Steinhobel 9de plek uit…
Hoërskool Punt netbal nuus
Baie geluk aan die volgende Punt-dogters wat in die onderskeie Wes-Kaap netbalslpanne opgeneem is: o/14 – Chanté Marais o/15 – Lize-May Niemann & Tasha-Marie Joubert o/16 – Winona Huisamen en…
Point Hockey news
The following Point learners are included in the SWD Eden hockey teams: We are very proud of the following players who have been chosen to represent SWD Eden hockey this…
Punt Hoërskool Rugby nuus
Punt het vanjaar 2 provinsiale rugbyspelers in die onderskeie spanne: Joshua Hermanus: o/18 Cravenweekspan Sydney Volkwyn: o/18 Akademieweek Foto vlnr: Joshua Hermanus en Sydney Volkwyn
Hoërskool Punt O/16A-Rugby
Punt se 0/16A-rugby het onlangs n veldtog geloods om rugbystewels vir hul buurskool, Indwe, se 0/16-rugbyspan in te samel. Op Dinsdag, 16 Mei 2017, het die twee spanne vir n…
Hoërskool Punt-prefekte geniet die nuwe vergaderplek.
Punt se prefekte is bevoorreg om hul eie lokaal te he waar hulle gedurende pouses, voor en na skool kan kuier/werk: Oom Willem Koekemoer se ou voorgeskrewe boekstoor verander na…
The educators at Point High School supporting the slipper day project!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Slipper-day.jpg” alt=”The educators at Point High School supporting the slipper day project!” title_text=”The educators at Point High School supporting the slipper day project!” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off”…
Broodknippies in Botterbakkies – Hoërskool Punt
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Broodknippies in Botterbakkies Hoërskool Punt het hierdie jaar ‘n kompetisie gehou om leerders aan te moedig om deel te neem aan die Munisipaliteit se Broodknippies…
Skaak nuus vanaf Hoërskool Punt
Vier van Punt se leerders het die afgelope naweek in Kaapstad aan die Wes-Kaap skaakproewe deelgeneem: Bianca eindig 3de in die Wes-Kaap in die o/18-groep nadat sy 5 van haar…
Point High School – hockey scores
We have had two busy weeks of hockey. Our teams played against Hermanus High, Sentraal High from Beaufort West and Langenhoven Riversdal. Our girls’ teams are doing exceptionally well, with…
Hoërskool Punt Netbal nuus
Tydens die langnaweek het 3 van ons netbalspanne, onderweg na Hermanus, teen Swellendam gespeel. In Swellendam aangekom, het die wedstryde met dreigende weer begin. Die o/14A-span verloor 12-15, o/16A wen…
Hoërskool Punt verower puik tweedeplek in die Wes-Kaap
Twee van H/Skool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham het op 6 Mei 2017, in Kaapstad aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema…
Point High School Rugby News
RUGBY: Five of our rugby teams played against Sea Vuna on Saturday and we won all the matches: u/14 29-7 u/15 7-3 u/16 43-8 u/18B 25-0 u/18A 25-8 Our u/18C…
Point High School Golf News
POINT GOLF: Boland vs WP vs SC Triangular 26 – 28 May 2017 Ulrich Steinhobel is included in the Southern Cape u/15 team to represent the province at the Triangular…
Point High School Hockey News
Boys 1st team: Curro Langebaan: won 1-0 Swellendam: drew 0-0 Driehoek: drew 0-0 Montagu: won 1-0 Charlie Hofmeyr: drew 0-0 Ended 2nd in their pool. Lost the semi-final and came…
Hoërskool Punt Muurbal nuus
WG Strauss (o/19A) verteenwoordig die SWD by die SA Platteland Muurbalkampioenskappe. Hierdie toernooi word vanaf 27 April tot 1 Mei 2017 in Bloemfontein gehou.
Hoërskool Punt Rugby uitslae
H/S Punt se rugbyspanne het gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem: Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai: o/14A en o/19A wen al hul wedstryde. o/19A wen H/S Schoonspruit 19-5, H/S…
Point High School – SA Schools Athletics
Sherno Pick won a bronze medal in High Jump at the SA Schools Athletics meeting in Durban this past holiday. At the SA Youth Athletics meeting, held at Green-point in…
Hoërskool Punt – Kurt Briesies is aangewys as Mnr Arthur Johnson Sportweek.
Tydens die jaarlikse Arthur Johnson Sportweek wat die afgelope vakansie deur Hoërskool Punt in Mosselbaai aangebied is, is Kurt Briesies van Hoërskool Punt aangewys as Mnr. Arthur Johnson Sportweek. Kurt is…
Hoërskool Punt Netbal April 2017
H/Skool Punt se o/18-netbalspan het tydens die afgelope skoolvakansie aan die volgende toernooie deelgeneem en puik uitslae opgelewer: ARTHUR JOHNSON SPORTWEEK : 31/3/2017 TOT 5/4/2017 Punt wen in finaal teen…
Andrea Kommer By SA Skole Atletiekbyeenkoms
Die SA Skole Atletiekbyeenkoms vind vanaf 30 Maart tot 1 April 2017 in Durban plaas. Andrea Kommer, van H/Skool Punt behaal ‘n 5de plek vir driesprong in die ouderdomsgroep dogters…
The Greenergy club of Point High School Cleans up Santos Beach
The Greenergy club of Point High School went to Santos Beach yesterday to clean up the beach. The group was armed with refuse bags and gloves, ready for an afternoon…
Loumari Müller – NEDBANK / WKOD OPSTELKOMPETISIE
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Loumari Müller, graad 12-leerder en Hoofdogter van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het uit 26 finaliste van ‘n ekonomiese opstelkompetisie, ‘n tweede plek behaal.…
Point High School Photography Club
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Our photography club went camping in the Knysna area two week ago and they took the most amamzing photographs. The…
HS PUNT ATLETIEK
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] PUNT ATLETIEK: Baie geluk aan Andrea Kommer (verspring en driesprong) en Sherno Pick (hoogspring en driesprong) wat die afgelope naweek, tydens die…
Hoërskool Punt ATKV Redenaarskompetisie
Elri Cronje, Mieke Oosthuizen, Lize-Mari Beck en Mianel Potgieter het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind gedurende Mei 2017 in Port Elizabeth plaas. Foto aangeheg vlnr: Mianel…
Hoërskool Punt O/19A-Netbal
Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was. Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied. Die meisies het…
Twee van Hoërskool Punt se leerders neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.
Twee van Hoërskool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel. Vanjaar se tema handel…
Hoërskool Punt – Ekonomie Opstelkompetisie
Nebank en die WKOD werk saam om ‘n Ekonomie opstelkompetisie vir Hoërskoolleerders aan te bied. Die onderwerp vir die 2016/2017-kompetisie is “Die oorsake, gevolge en oplossing vir klimaatsverandering”. Die graad…
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span ingesluit
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit: Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann…
The following Point learners are included in the SWD President XV teams:
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] SWD PRESIDENT u/18 XV : Zander Bekker, Sydney Volkwyn, Frikkie Potgieter, Warden Briesies and Fagan Terblanche. back: Frikkie Potgieter, Sydney…
PUNT Greenergy
Die Grenegy klub het hierdie jaar fluks weggespring en voortgeploeg op die projekte wat reeds verlede jaar begin is. Ons tuintjie wat ons verlede jaar aanmekaar gesit het lyk nog…
POINT HIGH SCHOOL CHESS
The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad: u/20: Jacobus van Zyl u/18: Bianca…
Hoërskool Punt – Golf nuus
Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto…
POINT HIGH SCHOOL: 2016 MATRICULANTS
After having their examination papers remarked, several of Point High School 2016 candidates received better marks. In the 70% and higher category: Renata Booyens Fisiese Wetenskappe A (now has 7…
HSP was bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry
HSP se Verbuikerstudie studente was weereens bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry. Me. Annemarie Fick, dosent by die Hotelskool, het voornemende gr. 11- en 12-studente kom…








