Die volgende atlete het die afgelope kwartaal aan die Winterliga deelgeneem en uitstekend presteer! Ons sê baie dankie en is trots op ons toegewyde leerders, wat hul beste lewer vir Hoërskool Punt. Ons hou hierdie atlete dop te vir die toekomstige Winterliga-byeenkomste.
The following athletes participated in the Winter league and performed excellently! We are very proud of them and say thanks to the dedicated learners who give their all for Point High School. We look forward to see how these athletes excel in the upcoming Winter league.
Foto:
Agter: Liam Kannemeyer, Abigail Figland, Janno Vermeulen, Dillian Crouse, Lereen Mostert, Sarah Botha
3de: Megan Arendse, Callie Schutte, Shaleen Mostert
2de: Sanique du Plessis, Mathew van Tonder, Louw Pienaar, Zure Vermeulen
Voor: Andrea Kommer, Jonique Erasmus, Jay-Dee van Reenen.
Die volgende leerders was nie beskikbaar vir die foto nie:
Victor Barnard, Simon Terry, Bianca Basson, Mitchell Vister, , Marianca Feldman, Tereza Heckroodt, Stefan Schoeman, Keenen Tereblanche, Ben Lampbrecht, Sherno Pick, Renaldo Adams.