)

Hoërskool Punt Geografie-klas besoek Jakkalsvlei

Mnr.D’Elboux se Graad 11 Geografie-klas het Dinsdag na Jakkalsvlei gegaan om meer te leer oor grondprofiele, rivierkanale en soveel meer!

Die leerders bedank Jakkalsvlei, Ann Strauss en wynmaker Jantjie Jonker, vir die ongelooflike ervaring! Die klas waardeer dit opreg en hulle het baie geleer.

‘n Baie belangrike idee van so ‘n uitstappie is natuurlike die ete en drinke!

Foto: Die leerders geniet die ete en drinke by die restaurant op Jakkalsvlei.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal