)

Provinsiale Uppie Hokkiespelers

Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe gehou te Upington en Kimberley, is die volgende leerders van Hoƫrskool Upington onderskeidelik opgeneem in hul verskeie ouderdomsgroepe om deel te neem aan die Interprovinsiale toernooie te Pietermaritzburg en Bloemfontein.

Baie geluk aan die dogters en seuns en sterkte met die julle toernooie wat voorlĆŖ.

Dogters:
0/14 NK: Khanya Tanga
0/14 NK Platteland: Nika Mathys, Zea Botma, Minke vd Heever, Ree Strauss, Rovenique v Kratenburg
0/16 NK: Marize Bruwer, Yulin Steenkamp, Ela Arnon, Gabbi Nell, Inge Smith ( nie-reisende reserwe )
0/16 NK Platteland: Jenna Hendricks, Caitlin Wyngaard, Inge Smith, Narike Hoft, Jana Nel, Erin Selbourne, Karla de Beer ( nie-reisende reserwe )
0/18 NK: Lisa Slabbert
0/18 NK Platteland: Chaneyka Kulsen, Lize v Niekerk, Caitlin Koert

Seuns:
0/14 NK: Wilhelm van Staden, Johan Maritz, Wian Kriek ( nie-reisende reserwe ) en Jaco Fourie.
0/18 NK: Cobus Fourie en Theuns Theunissen.

Mnr. SD Botes, onderwyser en afrigter van die skool, is ook gekies as afrigter van die 0/18 NK dogterspan. Juf. Christelle Erasmus ook ā€˜n onderwyser en afrigter van die skool, is gekies as spanbestuurder van die 0/16 NK dogterspan.

Uppies is ongelooflik trots om soveel provinsiale spelers uit alle ouderdomsgroepe op te lewer. Uppies Hokkie is waarlik bevoorreg om ook afrigters te hĆŖ wat op provinsiale vlak afrig. Ons weet sommer dat elkeen hulself uitstekend van hul taak sal kwyt.

Foto bo:Ā O/14 NK Platteland: Nika Mathys, Zea Botma, Minke vd Heever, Ree Strauss, Khanya Tanga, Rovenique van Kratenburg

 

 

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal