)

Hoërskool Punt sport-naweek

V.l.n.r:  Kyle Briesies, Lucky Tshawe en Heiku Visser van Hoërskool Punt

Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai,

het ‘n baie besige naweek gehad.

Die rugbyspanne het Saterdag in Despatch teen Hoërskool Depatch gespeel en die resultate was as volg (Punt tellings eerste):

o/14A wen 12-0, o/14B verloor 10-14

o/15A wen 57-0

o/16A verloor 12-27

o/19B verloor 0-50.

Die eerstespan het nie gespeel nie.

Netbal vs Hoërskool Despatch (Punt tellings eerste):

o/14D: 27-3; o/14C: 21-10; o/14B: 15-10 en o/14A:  11-18

o/16C: 12-20

o/17A:  18-11

o/18C vs o/18B:  8-18 (‘n baie goeie telling teen ‘n sterk B-span van Despatch)

1ste span wen 43-25

Hockey  vs HS Swellendam (Point score 1st):

Boys u/14:  2-1

Boys u/16:  1-1

Boys u/18:  0-3

Girls  u/18B vs u/18A:  1-2

Hockey vs Despatch High School:

Girls u/14:  8-0

Girls u/16: 1-0

Girls u/18A: 9-0

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal