Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die
Internasionale netbaltoernooi in Zambia gaan deelneem, ingesluit.
Die Visse is baie trots op Carmel en wens haar baie voorspoed toe!
Become a Sponsor









