Baie geluk aan Simoné Smit, ‘n matriekleerder van die Hoërskool Brackenfell, wat die 10de plek behaal het in die FAL-afdeling in die 2019 De Beers English Olympiad.
Brakkies is supertrots op Simoné se puik prestasie!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…