)

Erries rugbyspelers wys staal by Bokkie-week

Tydens die Junie-vakansie het 16 van Hoƫrskool Ermelo se rugbyseuns aan die bekende Bokkie-week te Naboomspruit deelgeneem.

Altus Boshoff, Adriaan Davel, Arnau Champaud, Marco Boshoff en Zian Kotze was deel van die o/14-span, Richard Cloete, GJ Swanepoel en Marius Nel deel van die o/16-span en Johan Nel, Dian Ferreira, Baruch Büchling, Luke Bulford, Cornus van den Berg, Robbie Brown, Justin McLaren en Jacques Erlank deel van die o/18-span.

Dian en Johan is elk een keer as man van die wedstryd aangekondig en laasgenoemde word gekies vir die SA-bokkiespan. DiĆ© span wen ā€˜n wedstryd teen die Nakka Bulle (Pretoria).

Voor vlnr: Marco Boshoff, Robbie Brown, Adriaan Davel, Zian Kotze, Arnau Champaud, Marius Nel en Altus Boshoff

Agter vlnr: GJ Swanepoel, Dian Ferreira, Justin McLaren, Johan Nel, Cornus van den Berg, Jacques Erlank en Baruch Büchling

Afwesig tydens neem van foto: Richard Cloete en Luke Bulford)

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal