)

Erries rugbyspelers wys staal by Mpumalanga-week

Vanaf 25 tot 29 Junie het CJ van Huyssteen van Hoƫrskool Ermelo vir die o/15A-Pumaspan in Vanderbijlpark gespeel. Hulle het al drie hulle wedstryde gewen en is as wenners van die toernooi aangekondig.

Tiaan Grobler en Diederik van der Walt toer saam met die o/15B-Pumaspan vanaf 24 tot 29 Junie ook na Vanderbijlpark. DiƩ span wen twee van hulle drie wedstryde.

Die Grant Khomo-span (o/16A-Pumaspan) het vanaf 23 tot 28 Julie na Witrivier getoer en CornƩ Jansen van Rensburg verteenwoordig die Erries by die span. Hulle wen twee van die drie wedstryde en CornƩ word as man van die wedstryd aangewys tydens die wedstryd teen die Griekwas.

Twee van die Erries se rugbysterre, Walter Visser en Mitchelson Mkwanazi, was vanaf 1 tot 6 Julie deel van die Cravenweek (o/19A-Pumaspan) wat in Bloemfontein by Grey College gaan toer het. Hierdie span wen hul drie wedstryde en die Erries speel uitstekende rugby vir die span.

Baie geluk aan elkeen van die seuns wat by die onderskeie plekke Hoƫrskool Ermelo verteenwoordig het. EHS is besonder trots op julle!

Foto bo: Mitcheson Mkwanazi en Walter Visser

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal