Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Netbalspelers het goed die afgelope seisoen goed gevaar. Die 0/14 eindig 2de en ontvang ‘n silver medalje, 0/15 eindig 4de algeheel, 0/16 kry goud en 0/18 eindig ook algeheel 4de.
Wel gedaan, meisies!!
)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…