)

Hoërskool Punt Matriekafskeid 2019

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se matriekafskeid was, soos in die verlede, weer ‘n spoggeleentheid.

Die funksie is op 13 Julie in Mosselbaai se Stadsaal gehou.

Vanjaar se tema was die “Great Gatsby” en dit het ‘n fantastiese atmosfeer geskep.

Die jonge dames en here het uitgehang in pragtige stylvolle skeppings wat bygedra het tot die glansryke geleentheid.

‘n Baie groot dankie aan die Gr 11-leerders en personeel wat baie hard gewerk het om van die aand ‘n reuse sukses te maak.

Winona Huisamen en Estian Hobbs
(Foto deur Sam Botha)

Karlien de Wet en Adriane Golden
(Fotograaf Ansie Nel)

Ammaarah Williams (foto heel bo)
(Photographer Yogi Steyn)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal