Hoërskool Punt-Netbal wen York se spanne oortuigend!
Die Netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die afgelope naweek teen die spanne van York High School, George, te staan gekom. Al die spanne van Punt het oortuigend gewen (Punt…
Punt-Hokkie sê dankie aan 1ste span Borge
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste Hokkiespanne sê baie dankie aan hul borge: Hoofborg (Seuns en dogters): Oosthuizen, Marais & Pretorius Ing. Borg (Seuns): IT4U Borg (Dogters): Top Up
Hoërskool Punt leerders in Eden-Karoo Netbalspanne
Die volgende Punt-netbalspelers is in die Eden-Karoo Netbalspanne, wat aan die Wes-Kaap proewe gaan deelneem, ingesluit: o/14: Liya Swanepoel, Caitlyn Kretzman en Inga Matshoba o/15: Anika Snyders, Antorien Alberts, Shani…
Hoërskool Punt Akro-sport
Anri Scholtz van Hoërskool Punt, het WP-kleure in Akro-sport bereik en kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe. Foto: Anri Scholtz
Hoërskool Punt-hokkie vs Hoërskool Sentraal en Langenhoven
Die seuns- en dogtershokkiespanne van Hoërskool Punt het verlede Vrydag en Saterdag in Riversdal teen die spanne van Hoërskool Sentraal en Hoêrskool Langenhoven te staan gekom. o/14A Dogters wen HS…
Hoërskool Punt-rugby vs Hoërskool Montagu
Die rugbyspanne van Hoërskool Punt , Mosselbaai, het die afgelope Saterdag teen die spanne van Hoërskool Montagu, in Mosselbaai te staan gekom en uitstekend gevaar: o/14 wen 43-12 o/15 wen…
Punt-Muurbalspeler verteenwoordig SWD-Muurbal
Hoërskool Punt wens Kari van der Walt, wat SWD-Muurbal by die SA Platteland-toernooi gaan verteenwoordig, sterkte toe. Die toernooi vind vanaf 25 tot 26 April in Bloemfontein plaas. Baie geluk…
Point High School Eden Longboarding team
Chanel Shaw from Point High School, has been invited to join the Eden Longboarding Team to surf the SA Longboard Championships competition. This competition will take place from 25 April…
Hoërskool Punt speel veilig met mondskerms
Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste rugby en -hokkiespanne gaan voortaan met mondskerms speel. Dr. Geber Middel, oud-leerder en hoofseun van Hoërskool Punt, borg die mondskerms vir die spanne. Foto:…
Hoërskool Punt HYPI se Boekies vir Koekies projek
Leerders van Hoërskool Punt wat boeke of tydskrifte aan die HYPI-projek skenk, ontvang ‘n “cupcake” vir elke 10 boeke of tydskrifte wat hul bring. Verlede kwartaal se boeke en tydskrifte…
Hoërskool Punt onder US se Top 100 skole
Hoërskool Punt, Mosselbaai, het ‘n toekenning ontvang van die Universiteit van Stellenbosch as een van hul Top 100 voederskole. Hoërskool Punt is nommer 32 op die lys, op grond van…
Hoërskool Punt 1ste Dogters-hokkiespan presteer
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste Dogters-hokkiespan het Saterdag teen die span van Worcester Gimnasium gespeel en ‘n mooi oorwinning van 2-1 behaal. Hoërskool Punt bedank die 1ste Hokkiespanne se borge:…
Hoërskool Punt Netbal vs Worcester Gimnasium
Die netbalspanne van Hoërskool Punt het op Saterdag, 13 April, in Worcester teen die spanne van Worcester Gimnasium te staan gekom. Netbal tellings: (Punt eerste) 14A 12 – 14 14B…
Hoërskool Punt redenaars vs Hoërskool Oudtshoorn
Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 13 April by Hoërskool Oudtshoorn aan die ATKV-Redenaars se 1ste rondtes deelgeneem. Punt se leerders het skitterend gepraat. Die leerders se name wat na die…
Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeel
Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom Me M Myburgh (wiskunde), Me Z Mans (Afrikaans) en Me T van Heerden (Engels) wat die tweede kwartaal by die skool aangesluit het. Vlnr: Me.…
Hoërskool Punt-netbal by Bellville-toernooi
Die A-spanne van HoërskoolPunt in Mosselbaai, het die afgelope naweek goed presteer by die Bellville-netbaltoernooi. Die o/14-span wen teen Hoërskool Hottentots Holland, La Rochelle Girls’ High, Hoërskool De Kuilen, Hoërskool…
Hoërskool Punt-personeel op toer
Baie geluk aan die volgende personeel wat by verskeie toerspanne en toernooie betrokke sal wees: Foto bo: RUGBY: Mnr. JR Foreman (o/16 Grant Khomo) en Mnr. Marais Pelser (o/18 Cravenweek)…
Hoërskool Punt 1ste Rugbyspan ontvang klere
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se eerste rugbyspan bedank hiermee Mnr. en Me. Venter en Mnr. en Me. Lourens van Cachalot Mosselbaai vir die borgskap van hul klere. Foto bo: Vlnr: Mnr.…
Hoërskool Punt netbal
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste netbalspan het tydens die Maart-vakansie in George aan die Topskole Netbaltoernooi deelgeneem. In Punt se poel het hulle die volgende wedstryde gespeel (Punt tellings eerste):…
Hoërskool Punt AJ Sportweek
Die 8ste AJ Sportweek het vanaf 15 – 20 Maart plaasgevind. 26 Rugbyspanne (18 x o/19 spanne, 4 x o/16 spanne en 4 x o/14 spanne) het aan die Sportweek…
Hoërskool Punt skaakspelers na Eden-skaakproewe
Vyf van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het gekwalifiseer om aan die Eden-skaakproewe deel te neem. Leigh Carolus het baie sterk kompetisie in die o/20-afdeling gehad maar het steeds 3…
Hoërskool Punt-atlete presteer tydens vakansie
Jordan Jaars, seuns o/15 Spiesgooi, het vanaf 20 – 23 Maart, as deel van die WP-Atletiekspan, aan die SA Skole Kampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem. Hy het gekwalifiseer om te…
Hoërskool Punt leerder wen goud by SA Tweekamp-kampioenskappe
Damian Smith, ‘n leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens die pas afgelope SA Tweekamp-kampioenskappe in Port Elizabeth, ‘n goue medalje vir seuns o/15 (with special needs) gewen. Hoërskool…
Be the difference
René Oelofse (Eksteen) Point High Alumni, is part of a group called MAD2Adventures who will run from JHB to Cape Town in relay style. They will embark on this journey…
Hoërskool Punt Netbal
Hoërskool Punt van Mosselbaai se 2019 Netbalborge (1ste span) het gister die klere aan die spelers oorhandig. Baie dankie aan die volgende borge: Du Toit Lambrechts Inc. (baadjies) TMK Landmeters…
Hoërskool Punt netbal mik hoog en raak
Die 1ste netbalspan van Hoërskool Punt in Mosselbaai,het die seisoen baie goed afgeskop deur Hoërskool Hermanus met 40-19 te wen tydens hul wedstryd op 9 Maart in Hermanus gespeel is.…
Hoërskool Punt atleet presteer
Baie geluk aan Jordan Jaars van Hoërskool Punt in Mosselbaai, wat in die Wes-Kaap Skole Atletiekspan ingesluit is vir spiesgooi, seuns o/15. Jordan het sy persoonlike beste van 58m tydens…
Hoërskool Punt Just Property Starganza 2019
Baie geluk aan Me. De Kock (hoof-organiseerder) en span met n pragtige aand! Dit was weereens ‘n prestige geleentheid en die Seremoniemeester, Michael Lindt, het bygedra om die aand onvergeetlik…
Hoërskool Punt Krieket vs Hoërskool Oudtshoorn
Die afgelope naweek het Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15- en o/19-krieketspanne teen die Struisies te staan gekom. Die eerstespan het tuis gespeel en eerste gekolf. Punt boul Struisies uit…
Hoërskool Punt 1ste Dogters-hokkiespan presteer
Hoërskool Punt van Mosselbaai se 1ste Dogtershokkiespan het gewys wie is “baas”, toe hulle al hul wedstryde wen! Punt se 1ste dogtershokkiespan het die afgelope naweek, tydens die Loeriefees te…
Hoërskool Punt o/15A rugby
Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15A-rugbyspan het die seisoen op ‘n hoë noot afgeskop. Baie geluk aan die span wat Hoërskool Wittedrift van Plettenbergbaai tydens hul jaarlikse Loeriefees 28-3 gewen…
Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Bredasdorp
Hoërskool Punt van Mosselbaai het Saterdag, 2 Maart teen Hoërskool Bredasdorp in Mosselbaai kragte gemeet. Die uitslae is as volg (Punt tellings eerste): o/14A 17 – 6 o/14B 5 –…
Hoërskool Punt Gholf
Mnr. Gustav Steinhöbel, personeellid van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is verkies as voorsitter van Eden Skole Gholf-unie. Foto: Mnr. Gustav Steinhöbel
Point High School Lifesaving
Damian Smith, a Gr 8 A5 scholar at Point High school in Mossel Bay, has been selected to represent the Mossel Bay Surf Lifesaving Club at the upcoming Western-Cape National…
Hoërskool Punt swemmer na SA Nasionale Jeug-Kampioenskappe
Izaan Hough van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is gekies om die Wes-Kaap Swem vanaf 8 tot 12 April by die SA Nasionale Jeug-Kampioenskappe in Durban te verteenwoordig. (Foto:) Izaan Hough
Marita van der Vyver besoek Hoërskool Punt
Wat ‘n aangename verrassing toe Punt ‘n oproep kry dat dié Marita van der Vyver die skool wil besoek. Haar jongste boek “Al wat ek weet” het groot opslae gemaak…
Hoërskool Punt o/15-krieketspan presteer
Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15 A-krieketspan het Saterdag teen die span van D’Almeida te staan gekom en met 4 paaltjies gewen. Ewan Schoeman het 3 paaltjies in 5 beurte…
Punt-atlete in Eden-atletiekspan
15 Van Hoërskool Punt se atlete is in die EDEN-span opgeneem, wat aan die Wes-Kaap byeenkoms gaan deelneem op 8 en 9 Maart. Anika Beukes, 100m en 200m Dogters o/15;…
Hoërskool Punt 1ste netbalspan wen toernooi
Hoërskool Punt van Mosselbaai se 1ste netbalspan het op Vrydag, 22 Februarie, na Kaapstad vertrek waar hulle aan Hoërskool Bosmansdam se netbaltoernooi deelgeneem het. Dit was baie warm en windstil…
Hoërskool Punt Vlotvaart 2019
Op Vrydag, 8 Februarie, was dit weer Hoërskool Punt van Mosselbaai se jaarlikse Vlotvaart! Hierdie gebeurtenis is een van die Visse se hoogtepunte op die jaarprogram. Die leerders kan aan…
HOËRSKOOL PUNT-GORRIES WORD VOLWAARDIGE VISSE
Na ‘n paar lang weke is die “Gorries” (Gr 8-leerders) van Hoërskool Punt op Vrydag, 1 Februarie, op Santos van hul beffies verlos. Dit was ‘n baie vrolike groep “Visse”…
Hoërskool Punt atletiek spog met nuwe rekords
Hoërskool Punt van Mosselbaai se atlete het op Saterdag, 2 Februarie, aan die Mosselbaai se Streeksbyeenkoms deelgeneem. Hierdie atlete het puik presteer en het 16 nuwe rekords aangeteken: D o/19…
Hoërskool Punt: Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms
Die volgende atlete van Punt Hoërskool in Mosselbaai, het tydens die Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms op 25 Januarie, in Bellville, onder die top 3 geëindig: BEUKES Anika: D o/15 100m Silwer…
Point High School Metropolitan
The annual Metropolitan of Point High School in Mossel Bay, took place on Friday 25 January. As in the past the grade 8 girls had to design and make their…
Hoërskool Punt skop die krieketjaar op ‘n hoë noot af
Die o/15-span van Hoërskool Punt in Mosselbaai het teen Oakdale Landbouskool van Riverdal gespeel. Oakdale kolf eerste en teken 66 lopies aan. Punt teken dit gemaklik aan met slegs 3…
Hoërskool Punt Interhuis-atletiekbyeenkoms
HJ Nell (o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens vanjaar se Interhuis-atletiekbyeenkoms die rekord van F. van Zyl in die 1500m gebreek. Die ou rekord van 1987 was 4:49.10…
Point High School Grade 10 Consumer Studies
The grade 10 Consumer Studies class from Point High School in Mossel Bay, had their first experience of the practical side of this subject! Pictured above: Chané Apples, Leandri van…
HOËRSKOOL PUNT SE NUWE PERSONEEL
Hoërskool Punt verwelkom graag die volgende personeel wat aan die begin van die nuwe jaar by hul aangesluit het. Foto: Agter vlnr: Mnre A Pienaar, D Otto en JR Froneman…
Hoërskool Punt Grammadoela-konsert
Hoërskool Punt van Mosselbaai se Gorries, het op Maandag, 14 Januarie, hul Grammadoela-konsert in die skoolsaal opgevoer. Onder die puik leiding van Me. Karen van den Berg (Graad 8-graadhoof) en…
Hoërskool Punt verwelkom Gr 8-leerders as “Gorries”
Dit is ‘n tradisie by Hoërskool Punt in Mosselbaai om elke jaar die graad 8-leerders as “Gorries” te verwelkom deur die dag voor die skool begin, ‘n Gorrie-dag te hou.…























