Hoërskool Punt van Mosselbaai se 2019 Netbalborge (1ste span) het gister
die klere aan die spelers oorhandig.
Baie dankie aan die volgende borge:
Du Toit Lambrechts Inc. (baadjies)
TMK Landmeters (Sportsakke)
Seesig Motors (Gazebo en beffies vir junior spanne)
Just Property (rokkies, beffies en baadjies)
‘n Baie groot dankie aan elkeen van u!
Foto: Agter: Mnr. Tjaart Blignaut (Just Property) Me. Denise Lloyd (Seesig Motors), Mnr. Adolf Gouws (Skoolhoof), Lereen Mostert, Tacha-Marie Joubert, Me. Elna Nel (Afrigter en Netbalhoof), Winona Huisamen, Elrize Moolman, Shani Pick, Mnr. Cobus van den Berg (Just Property), Mnr. Carel du Toit (Du Toit Lambrechts Inc.) en Mnr. Hans Kaderli (TMK Landmeters).
Voor: Lee-Schen Muller, Antorien Alberts en Jayde Hermanus