)

Hoërskool Punt-Netbal wen York se spanne oortuigend!

Die Netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die afgelope naweek teen die spanne van York High School, George, te staan gekom.

Al die spanne van Punt het oortuigend gewen (Punt se tellings eerste):

14A wen 20 – 6
14B wen 13 – 5
16A wen 41 – 4
16B wen 14 – 5
16C wen 35 – 1
17A wen 38 – 1
18C wen 19 – 4
1ste span wen 33 – 18

Foto: Vlnr: Kelly October, Xolelwa Maartins, Asemahle Mtini, Me. L. Jansen (afrigter), Amor Hall, Nina-Marie Knoetze, Vuyisa Ramohomane en Abigail Botes

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal