Die netbalspanne van Hoërskool Punt het op Saterdag, 13 April, in Worcester teen die spanne van Worcester Gimnasium te staan gekom.
Netbal tellings: (Punt eerste)
14A 12 – 14
14B 17 -15
14C 12 – 1
14D 5 -14
16A 20 -17
16B 5- 24
16C 2 – 21
17A 16 -10
17B 9 -28
18B verloor
1ste span wen 41 – 28