)

Hoërskool Punt HYPI se Boekies vir Koekies projek

Leerders van Hoërskool Punt wat boeke of tydskrifte aan die HYPI-projek skenk, ontvang ‘n “cupcake” vir elke 10 boeke of tydskrifte wat hul bring.

Verlede kwartaal se boeke en tydskrifte is geskenk aan die Môreson Kinderhuis en Haven Nagskuiling.

Leerders wat boeke of tydskrifte wil skenk, kan dit in die krat voor Me. van Staden se kantoor plaas.

Leerders moet hul naam by sit sodat hulle ‘n “cupcake” kan kry.

Op die foto saam met Me. Van Staden (middel) verskyn Lisa Coetzee en Minette van Zyl, die projekleiers.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal