)

Hoërskool Punt netbal

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste netbalspan het tydens die Maart-vakansie in George aan die Topskole Netbaltoernooi deelgeneem.

In Punt se poel het hulle die volgende wedstryde gespeel (Punt tellings eerste):

vs Jeugland 18-27
vs Grens 27-11
vs Zwartkop 15-20
vs Bredasdorp 34-20
vs Jim Fouche 23-34

Hoërskool Punt het 4de in Poel geëindig en moes uitspeel teen:

Affies 16-36 en Hoërskool Outeniqua 25-15

Punt moes teen Hoërskool Langenhoven uitspeel vir die 5de of 6de plek.

Langenhoven was egter nie beskikbaar nie en Punt speel teen Hugenote en wen 22-11.

Hoërskool Punt se 1ste netbalspan eindig dus 5de uit 12 skole.

‘n Uitstekende prestasie vir ‘n baie jong span.

Die finaal is tussen Affies en Zwartkop en Affies wen met 25-20.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal