)

Hoërskool Punt Krieket vs Hoërskool Oudtshoorn

Die afgelope naweek het Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15- en o/19-krieketspanne teen die Struisies te staan gekom.

Die eerstespan het tuis gespeel en eerste gekolf. Punt boul Struisies uit vir slegs 92 lopies. Struisies baklei egter goed terug in die veld en ‘n spannende naelbyt wedstryd eindig gelykop.

Die o/15-span speel in Oudtshoorn en kolf eerste. Die kolfwerk het stadig begin en Eduan Hobbs, Ewan van der Westhuizen, D’Arcy Birkholtz en Kyle Moodley kon met die stewige platform gestel, lekker versnel. Punt teken 110 lopies aan.

Struisies sukkel vanaf die eerste bal en verloor gereeld paaltjies gedurende hul kolfbeurt. Kyle Moodley en Evan Schoeman blink uit met bal in die hand.

Kyle neem 5 paaltjies. Die span van Punt wen die wedstryd met 10 lopies in ‘n naelbyt einde.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal