Hoërskool Punt behaal puik slaagsyfer in 2018 matriek-eindeksamen
Hoërskool Punt van Mosselbaai het hul top kandidate tydens die 2018 matriek-eindeksamen bekend gemaak. • Mareli Schoeman behaal 8 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 91,4% • Marina Barnard behaal 7…
We WISH you a Merry Christmas
WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsdiensprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders besoek elke kwartaal die Môreson Kinderhuis in George om aktiwiteite met die kinders daar te doen.…
Hoërskool Punt Interact klub
Die Interact klub van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het saamgespan om byna 40 “dignity packs” vir die Mosselbaai SAPD se “Victim Friendly Room” te verpak. Dit is vir die opheffing…
HOËRSKOOL PUNT ONDERSTEUN HEART2HEART
Hoërskool Punt van Mosselbaai se Graad 12’s het weer hierdie jaar hul skoolskoene geskenk vir Heart2Heart. Die leerders plaas die skoene op die laaste dag van die eksamen in ‘n…
Hoërskool Punt Vaatjie-Gholfdag
Die jaarlikse Vaatjie-gholfdag is vanjaar vir die 37ste jaar gehou. Dit word tussen die spanne van Hoërskool Punt, Laerskool Park, Laerskool Hartenbos, Milkwood Primary School en Country Eagles (Laerskool Vorentoe,…
Die personeel van HS Punt lyk spoggerig in hul nuwe formele personeelbaadjies
Die personeel het vroeër vanjaar ‘n Melodrama aangebied en die fondse is hiervoor aangewend. Baie dankie ook aan De Jagers Mosselbaai wat die res geborg het. Voor vlnr: Me. A.…
Hoërskool Punt personeel bedrywig
Die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai was die afgelope naweek op verskeie plekke aktief betrokke. Vier van die manspersoneel, Mnr. R. Botha, Mnr. G. Steinhöbel, Mnr. Q. D’Elboux en…
PUNT VIER ‘N DEKADE VAN CANSA RELAYS
Hoërskool Punt was vanjaar vir die tiende keer by die CANSA Relay for Life betrokke . Hoërskool Punt verskaf ook elke jaar vrywilligers vir die CANSA Shavathon in Mossel Bay…
Point learners as Members of the Mossel Bay Junior City Council
Congratulations to Point High School’s Terena Botha, Lara Ekström (Junior Executive of Community Services for the Junior Town Council), Thomas Barker and Eben Conradie. Proudly Punt! (Photo) Back: Thomas Barker…
Hoërskool Punt se Snyders-sussies presteer by ASWD Talent ID Atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die Hoërskool Punt-atlete van Mosselbaai, wat puik prestasies behaal het tydens die ASWD Talent Id byeenkoms op 27 Oktober, in Oudtshoorn: Andrea Kommer: 1ste in Driesprong dogters…
Hoërskool Punt atletiek
Die atlete van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op 20 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die top presteerders was as volg: Jandri Snyders: 1ste plek 800m dogters…
HOËRSKOOL PUNT-LEERDERS SOOS “VISSE” IN DIE WATER
Izaan Hough en Dirco Nienaber het albei Wes-Kaap skole kleure vir swem gekry en beide van hulle gaan gedurende Desember 2018, in Gauteng, aan die SA Skole proewe deelneem. Hiermee…
HOËRSKOOL PUNT-LEERDER IN NUUTSTE SNOTKOP MUSIEKVIDEO
Daniëlle Kruger van Hoërskool Punt in Mosselbaai, verskyn in die nuutste musiekvideo van Snotkop.
Point High School Mr and Miss Western Cape
The competition, Mr and Miss Western Cape, was held at the Franchoek Cellars. It was organised by the Rolemodels Foundation. There were 38 finalists from different age groups. Anna-Maria Adreani…
POINT HIGH SCHOOL PHOTOGRAPHY CLUB
On Saturday, 27 October, the Photography club of PHS went on a day trip to The Crags in the Plettenberg Bay area. Our photographers enjoyed the visit to the different…
POINT HIGH SCHOOL: RAFFLE COMPETITION
The Grade 10 E1 class of Point High School from Mossel Bay, enjoyed a day in the sun after winning the prize for the class which sold the most raffle tickets.…
Point High School Prize-giving 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Point High School from Mossel Bay recently presented their prize-giving. Special Honorary Colours was awarded to Thomas Barker. Thomas has been awarded the Springbok Scout Top…
Hoërskool Punt se DUX-leerder vir 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op Mareli Schoeman, wat tydens die jaarlikse Akademiese Prysuitdeling as die Dux-Leerder vir 2018 aangewys is. Die naaswenner Dux-leerder…
Hoërskool Punt se Huis Pepler lewer uitstekende uitslae
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Huis Pepler, van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het uitstekende uitslae gelewer by die Prysuitdelings! Prefekte vir 2019: Congratulations to the 2019 prefects of Pepler House: …
Hoërskool Punt maak hul 2019 leiers bekend
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die nuwe Hoofleiers vir Hoërskool Punt in Mosselbaai, is op 18 Oktober, tydens die jaarliks Akademiese Prysuitdeling, aangekondig. Die Onder-Hoofleiers is Terena Botha en Douw Steyn…
Hoërskool Punt Prefektekamp 10-14 Oktober 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Vier dae by ‘n “backpackers”-venue! Spanbou-aktiwiteite tot vervelens toe! ‘n Kamp Staaldraad in die kleine… Dis mos waarom al die onderwysers die leiers sterkte toegewens het,…
Kursus saam met Netbal legendes HS Punt
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die netbalafrigters van Hoërskool Punt het die afgelope naweek (12 en 13 Oktober 2018) ‘n netbalkursus bygewoon. Kursus aanbieder Amanda Mynhart is die suksesvolste Protea kaptein. …
Hoërskool Punt se 2018 Matrieks groet
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Op Vrydag, 12 Oktober, het 12 jaar se skool tot ‘n einde gekom! Groot was die vreugde toe die matrieks van Hoërskool Punt in Mosselbaai,se laaste…
Hoërskool Punt leerders skitter by Eskom Wetenskap Ekspo
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Nikita Schutte en Hansie Barnard het die Eden Karoo tydens die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo, wat in Boksburg gehou is, verteenwoordig. Nikita Schutte wen n R30 000…
Hoërskool Punt leerder presteer by SA Nasionale Perde Jeugskoukampioenskappe
Reuben Lourens (gr8) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die week ‘n silwer medalje tydens die SA Nasionale Jeugskoukampioenskappe – Perde Jnr gewen.
Chanté van der Spuy van Hoërskool Punt skilder met passie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] “Ek is is tans ‘n 17-jarige leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Ek het van kleintyd af al ‘n passie vir kuns gehad, en die een…
KFC Hoërskool Punt Krieketfees
KFC PUNT KRIEKETFEES: SANGGROEP “Ek het die groep leerders gevra om die afrigters en gaste met die musiekale klanke van Hoërskool Punt se talentvolle leerders welkom te heet . Die…
KFC PUNT KRIEKETFEES : 2018
Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots om weereens in 2018, in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die…
Hoërskool Punt se Huis Pepler gee om vir behoeftiges
Huis Pepler, koshuis van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op ‘n baie koue, reënerige Woensdag, die volgende aan The Haven Night Shelter (Mosselbaai) geskenk: 50 komberse, 50 lakens en 50 handoekies.…
Hoërskool Punt-Noodhulp
Personeel en leerders van Hoërskool Punt het op Saterdag, 15 September, ‘n Vlak 3 Eerstehulpkursus , aangebied deur By Grace EMS, bygewoon. Foto bo: voor: Minette van Zyl, Zelmari Wessels…
Hoërskool Punt gholftoer
Die Punt-gholfspelers van Mosselbaai gaan die komende vakansie op ‘n gholftoer en sal onder andere ook plekke soos Sun City en die Hartbeespoortdam Snake & Animal Park besoek. Die span…
Hoërskool Punt fotografieklub
LiveLife tussen die Canolas- Raai Raai Wat het Lente… Canola-lande … die eksamen is amper verby …in gemeen? Antwoord = dis son … geel … en…glimlaggende fotograwe = LiveLife 30…
Point High School Photography Club
Point High School from Mossel Bay Photography Club captured these awesome moments of the canola fields in the Mossel Bay area.
Hoërskool Punt presteer in Fast 5 Netbal
Die o/15- en o/17-netbalspanne van Hoërskool Punt van Mosselbaai, het die afgelope naweek aan Paarl Gimnasium se Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem. Die o/17-span wen Paarl Vallei A en Worcester Gimnasium,…
Hoërskool Punt gholfspeler in Wes-Kaap Gholfspan ingesluit
Ian Pauch (speler) en Mnr. Gustav Steinhöbel (spanbestuurder) is in die Wes-Kaap Gholfspan ingesluit wat vanaf 30 September tot 2 Oktober, by die Kingswood Gholfbaan, aan die “Heptangular Series” gaan…
Hoërskool Punt Mosselbaai Vakatures vir 2019
1. Kontrakpos met die oog op permanente pos: Fisiese Wetenskappe (Graad 10 – 12) 2. Governing Body: Mathematics (Grades 8 – 12) • English HL and FAL (Grades 8 –…
Point High School supply blankets for needy dogs
”When we got the call 50 BLANKETS we couldn’t contain ourselves!!! We have been sharing ours on the Outreaches and rushing around these last few bitterly cold days giving blankets…
Hoërskool Punt leerder presteer by ASA Landloop Kampioenskappe
Jandri Snyders, ‘n leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die naweek van 8 September aan die ASA Landloop Kampioenskappe by NMU Universiteit in Port Elizabeth deelgeneem. Sy het ‘n…
Dis lente by Hoërskool Punt
‘n Baie groot dankie aan Me. Cecil Robertson (‘n ouer van Hoërskool Punt) wat reeds vanaf 2013, elke jaar aan die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai, blommetjies gee om…
WKOD onderwêreld Afrikaans Vasvra-Kompetisie
Altus Lourens het op Saterdag, 25 Augustus 2018 aan die WKOD Onderwêreld Vasvra-Kompetisie deelgeneem.
Hoërskool Punt Gr 11-kunsklas spog met kunswerke
Hoërskool Punt , Mosselbaai se kunsleerders wys hul talente met hul kunswerke.
Hoërskool punt ATKV Tienertoneel-kompetisie
Hoërskool Punt van Mosselbaai, het op 23 Augustus aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie by die Kunstekaap Teater (Kaapstad) deelgeneem.
Hoërskool Punt Jakhals MTB & Trail Running Challenge
Drie van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se personeel, Me. Nerina Schoeman, Me. Jo-mari van der Merwe en Me. Karin van den Berg, het op Saterdag, 1 September, aan die Jakhals MTB…
Hoërskool Punt fotografieklub
Hoërskool Punt van Mosselbaai se Fotografieklub “pluk die vrugte” van harde werk.
KFC Hoërskool Punt Krieketfees 2018
Hoërskool Punt van Mosselbaai is trots om weereens vanjaar, in samewerking met KFC Heiderand en Voorbaai, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied.
Mosselbaai Eisteddfod Gala-aand
Verskeie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Saterdag, 25 Augustus, tydens die Mosselbaai Eisteddfod se gala-aand, in die Diaz Museum, opgetree: Lucia Pauw (Viool), Punt Note (Instrumentale Ensemble),…
Point High Girls’ u18A Hockey Team
Point High School in Mossel Bay has a very special group of girls – displaying skill, talent and amazing fighting spirit on the hockey field!
Hoërskool Punt 1ste netbalspan
Die 1ste netbalspan van 2018 speel reeds vanaf 2017 saam en het in hierdie tyd groot hoogtes bereik. Vanaf 2017 speel hulle 105 wedstryde en wen 88 daarvan. Hierdie span…
Hoërskool Punt Mini en Big Brag voor Interskole
Big Brag: Die emosies en opwinding was groot tydens die gebruiklike Big Brag en Mini Brag. Eerstespanne het trots op die verhoog verskyn en ‘n saal vol trotse leerders en…















