)

Hoërskool Punt se 2018 Matrieks groet

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Op Vrydag, 12 Oktober, het 12 jaar se skool tot ‘n einde gekom!  Groot was die vreugde toe die matrieks van Hoërskool Punt in Mosselbaai,se laaste klok lui.  Die leerders het met die bekende “Siembamba”, hand aan hand, die saal ingestap om vir ‘n laaste keer hul plekke in te neem as leerders van Hoërskool Punt.  Dit was ‘n emosionele byeenkoms met baie heimwee en ook lekker lag toe elke graad 12-klas ‘n video, wat hul saamgestel het, vertoon het.  Baie vriendskappe is in hierdie 12 jaar gesmee.  Daar was ook ‘n baie groot groep ouers en vriende wat die byeenkoms bygewoon het.

 

Nou is al wat oorbly die GROOT EKSAMEN!

Ons wens elkeen van ons grad 12-leerders baie sterkte toe met die komende eksamen!

 

Foto 1: Die Graad 12’s loop vir oulaas die saal binne as ‘n groep

Foto 2: Die graad 12’s loop vir oulaas by die voorhek uit terwyl die res van die skool ‘n erewag staan.

Voor vlnr:  Juanic Alberts, Lize-Mari Prinsloo en Christie Smit

 

Foto 3 (bo): Druipnat klim hul uit die water na die sprong by die Poort

Vlnr:  Zani Fourie, Marina Barnard, Bea Wilson, Caroli Byleveldt en Marizaan van der Mescht

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18442,18443″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal