)

Sanlam & Uppies Fast5 Netbal Besigheidsliga

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Op Vrydag, 12 Oktober, het 15 van Upington se besighede deelgeneem aan die heel eerste Sanlam en Upington Hoƫrskool Fast5 toernooi.

Die besighede het die toernooi baie ernstig opgeneem en vir weke geoefen om hulle staal te kom wys op die netbalbaan. Nie net het die dag gesorg vir groot pret nie, maar kollegas het mekaar buite die werksruimte beleef en moes saamstaan teen die ander spanne. Spanne het bestaan uit mans en dames wat hul besighede verteenwoordig het op die netbalbaan. Daar is hard gespeel, gelag en niemand het hulle tradisionele ā€˜Vrydagaand-braaitjie’ gemis nie, want daar is heerlik om die braaivleis-vure en onder ā€˜n paar reĆ«ndruppels gekuier.

Dorette Badenhorst (SA Fast5 afrigter) het die geleentheid bygewoon en sy was baie beĆÆndruk met die talent. Sy het sekere toekennings aan die beste spelers oorhandig.

Die beste mansspeler was SD Botes en die beste damespeelster, Mare vd Heever

Die doel van die dag was Dolla Lombard

Daar is ook verskeie gelukkige trekkings uitgedeel.

Teen die einde van die aand is die finaal gespeel tussen die Sanlam-span en die Hoƫrskool Upington personeelspan. Die onnies het gewys dat hulle meer kan doen as net skitter in die klasse en is gekroon as die wenners van die toernooi.

Graag bedank ons vir Sanlam, ons hoofborg, asook alle besighede wat deel was van die geleentheid.Ā Baie dankie aan Boesman Duvenhage wat al die fotos geneem het asook die wisseltrofee gemaak het.

Hierdie gaan verseker ā€˜n jaarlikse instelling wees en ons daag alle ander besighede uit om vroegtydig in te skryf vir volgende jaar sodat julle kan deel wees van die pret.

Spanfoto: HoĆ«rskool Upington personeel: SD Botes, J ell Slabbert, Jacques Swanepoel, SW Strauss, JoanĆ© Bredenkamp, Talja Venter – SA 0/21, Christine Esterhuizen en Yolandi Botes

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17906,17907,17908″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal