)

Chanté van der Spuy van Hoërskool Punt skilder met passie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

“Ek is is tans ‘n 17-jarige leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Ek het van kleintyd af al ‘n passie vir kuns gehad, en die een mens wat my altyd geïnspireer het is my ouma, Rina Vos.

Of sy my geleer het hoe om ‘n Barbie-pop te teken, en of ons saam gewerk het aan my eerste skildery, was sy altyd daar om my te ondersteun.

Soos wat ek ouer geword het, het ek ‘n klomp kunstenaars se werk begin bewonder. Ek voel dat kuns ‘n goeie manier is om uit te druk hoe jy voel, maar sonder om op te kyk na ander, sal jy nooit jou eie tekortkominge kan identifiseer en verbeter nie.

Kuns is die een ding wat my gemoed kan lig na’n lang dag, en soms sal ek tot drie-uur in die oggend skilder sonder om agter te kom hoe laat dit is.

Ek weet nie wat die toekoms vir my inhou nie, maar my doel is om nooit op te hou verf nie en om altyd vas te hou aan dit wat my siel laat ontvlam.”

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18398,18399,18400,18401,18402″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal