‘n Baie groot dankie aan Me. Cecil Robertson (‘n ouer van Hoërskool Punt) wat reeds vanaf 2013, elke jaar aan die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai, blommetjies gee om die Lente te vier.
Foto: Me A Pienaar, me A Hefer en Me N Schoeman
Become a Sponsor









