)

We WISH you a Merry Christmas

WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsdiensprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders besoek elke kwartaal die Môreson Kinderhuis in George om aktiwiteite met die kinders daar te doen. Op Dinsdag, 4 Desember, het hulle die program vir die jaar afgesluit deur kerspakkies vir elke inwoner op te maak en dit vir hulle te gaan uitdeel.

Elke huis het vir ons ‘n kaartjie gemaak om dankie te sê. Ons hoop om volgende jaar die projek voort te sit. Groot dank aan Vredebest wat die sakkies vir die geskenke geborg het.

Op die foto’s verskyn Landré Cope, Kyla Viljoen, Annemie de Graaff en Franciska Olivier by die pakkies.

Die projek is begin op inisiatief van Annemie en Franciska en hulle hanteer alle reëlings self.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal