INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) ...
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) ...
Hansie Barnard van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die Top 20 in die Wes-Kaap en in die Nasionale Top ...
Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Punt, Mosselbaai, en Langenhoven Gimnasium (Oudtshoorn) vind op Saterdag, 3 Augustus, op die Van Riebeeck ...
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se netbalspanne het op Saterdag, 20 Julie, op die Van Riebeeck Stadion, in yskoue reënweer teen die ...
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se matriekafskeid was, soos in die verlede, weer ‘n spoggeleentheid. Die funksie is op 13 Julie in ...
Die netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 12 Julie in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, te ...
Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die Internasionale netbaltoernooi ...
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Netbalspelers het goed die afgelope seisoen goed gevaar. Die 0/14 eindig 2de en ontvang ‘n silver ...
Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie trots op hul netbalspelers wat by die Interprovinsiale toernooi in Wellington deelneem.
Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het Eden-tennis op 15 en 16 Junie, in ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.