)

Hoërskool Punt Netbal

Hoërskool Punt, Mosselbaai, het onlangs deelgeneem aan die Wes-Kaap Top Skole Netbaltoernooi.

Die uitslae was as volg

o/14 Hoërskool Punt vs Hoërskool Bloemhof: 6 – 20
Hoërskool Punt vs Hoërskool Vredendal: 14 – 17
Hoërskool Punt vs Hoërskool De Kuilen: 6 – 12
Hoërskool Punt vs Paarl Gimnasium: 9 – 12

1ste Span Hoërskool Punt vs Paarl Girls High 9 – 16
Hoërskool Punt vs Hoërskool Stellenberg 17 – 13
Hoërskool Punt vs Hoërskool DF Malan 15 – 14
Hoërskool Punt vs Hoërskool Vredendal 17 – 4

Hoërskool Punt het 2de geëindig in hul poel. Hulle het toe uitgespeel
teen Paarl Gimnasium  en die eindtelling was 13 – 20. Met die uitspeel teen Hoërskool Outeniqua,

vir die 3de en 4de plek, het Punt 14-17 verloor.
Hoërskool Punt eindig dus met ‘n baie goeie 4de plek in die Wes-Kaap.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal