Hoërskool Punt in Mosselbaai het ‘n groep van 8 proefstudente aan die begin van die derde kwartaal ingeneem. Ons wens hulle baie sterkte toe en hoop hulle sal die kuier in die Vistenk geniet!
Foto:
Agter vlnr: Bernhardt Lombard, Danelle Coetzer, Ilani Swart, Brandon Gouws
Voor vlnr: Anneri Koortzen, Azraa Africa, Charmoné Prinsloo, Izané Wessels