)

Hoërskool Punt verwelkom nuwe leerders

Me. Tania de Kock (Life Coach – HS Punt) het elf nuwe leerders by Hoërskool Punt van Mosselbaai op die eerste dag van die derde kwartaal verwelkom. Dit is vir Hoërskool Punt belangrik om die nuwe leerders dadelik te laat tuis voel en daarom ontvang Me. de Kock die leerders en stel hul aan die skool bekend.  Sy sorg ook dat elke nuwe leerder ‘n skoolrooster, boeke, dagboek en al die ander belangrike inligting ontvang.

Foto:

Voor vlnr:  Aniska Zeelie, Reuben Lourens, Michelle Brummer, Klariska Ueckermann,Geneva Kaderli, Me. Tania de Kock

Agter vlnr:  Marnus Prinsloo, Duan van Eeden, Douw Steyn, Jurgens Viljoen, De la Rey Steyn

Afwesig:     Divan Slippers

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal