Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuurvlam het hoog gebrand by die Eisteddfod! Die volgende uitslae is behaal:
Koor: 90%
Ensemble: 92%
Sergroep: 94%
Koorleier: Me. M. Skeen
Begeleier: Me. A. Strydom
Die koor sal op 14,15 en 16 Augustus 2018 ook aan HS Outeniqua se Koorfees deelneem.
Punt is baie trots op hierdie groepe!