)

Hoërskool Punt Netbalnuus

Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/14A, o/16A en Eerstespan het op 23/05/2018 in Riversdal aan die Top Skole Netbaltoernooi deelgeneem.  Skole in die SWD-streek  het aan die toernooi deelgeneem:

Hoërskool Punt se spanne het baie goed gedoen met die volgende resultate:

o/14A Wen 2 uit 3 wedstryde ( wen HS Langenhoven 14-12 en HS Oudtshoorn 15-10.  Hul verloor 9-13 teen HS Outeniqua)

o/16A Wen 1, verloor 1 en speel een gelykop

1ste Span wen al drie hul wedstryde (HS Langenhoven 22-11, Langenhoven Gimnasium 25-15 en HS Outeniqua 26-17)

Punt se 1ste span en o/14A-span gaan  deur na die Wes-Kaap Top Skole Toernooi wat op 1 Junie 2018 sal plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal