[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
HOËRSKOOL PUNT VERBRUIKERSTUDIE-KOMPETISIE: KOEKVERSIERING
Die Verbruikerstudie-leerders van Me Nieuwoudt en Jansen by Hoërskool Punt in Mosselbaai, het hulself weer oortref tydens die jaarlikse koekversierings-kompetisie. Die tema was “Verbruikerstudies-inspirasie”. Danksy die veelsydigheid van die vak, was daar ‘n wye verskeidenheid kreatiewe skeppings.
1e Prys: Grimering (Megan Young en Karlien de Wet)
2e Prys: “Groentemark (Terena Botha)
3e Prys: Fast Food (Juané van Staden)
Kleding (Channelle Meintjies en Christelle Terblanche) Chefs Garden (Brandon Kiewiets)
Oorspronklikste: KFC (Kyla vd Westhuizen, Elrize Moolman en Christen Klinsick)
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]