Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai het op Vrydag, 17 Augustus, by die ATKV-Buffelspoort aan die finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem.
Lucia behaal ‘n uitstekende 3de plek in hierdie Nasionale Redenaarskompetisie.
Become a Sponsor









