)
Hoërskool Punt ATKV- redenaars-kompetisie

Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai het op Vrydag, 17 Augustus, by die ATKV-Buffelspoort aan die finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem.