INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Punt van Mosselbaai en Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn, het op Saterdag, 18 Augustus, in Oudtshoorn plaasgevind.
Die gholf is reeds Vrydag in Mosselbaai gespeel en Punt wen die span van Oudtshoorn met 158 – 119.
Uitslae van 1ste spanne is as volg:
Rugby : o/19A verloor 22-33
Hockey (girls) : u/18A win 1-0
Hockey (Boys) : u/18A drew 0-0
Netbal : o/18A wen 37-26