)

Hoërskool Ermelo redenaars beïndruk

Die eerste Ermelo Redenaarskompetisie is op Donderdag 16 Augustus deur Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied.

Vier plaaslike skole ( Ligbron, EHS, N.P.S.S en Ermelo Combined School) se beste redenaars het hul taalvaardigheid en oorredingsvermoë teen mekaar getoets. Ligbron se junior span het bestaan uit: Lelani Davel en Michelle Potgieter.

Simone Stapelberg en Daniel Korff het die senior span uitgemaak. Die plaaslike talent het die beoordelaars beïndruk en ons glo dat hierdie kompetisie net van krag tot krag kan gaan.

Die Liggies het met die volgende trofeë weggestap: Beste Junior Spreker: Lelani Davel ( Ligbron); Beste Taalgebruik Juniors: Lelani Davel ( Ligbron); Beste Senior Spreker: Simone Stapelberg ( Ligbron); Beste Taalgebruik Seniors: Simone Stapelberg ( Ligbron); Beste Senior Span: Ligbron Akademie vir Tegnologie en die Beste Algehele Skool: Ligbron Akademie vir Tegnologie.

Die Liggies wat almal trofeë ontvang het sit (v.l.n.r.): Daniel Korff, Simone Stapelberg, Lelanie Davel en Michelle Potgieter.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal