Hoërskool Punt van Mosselbaai se rugbyspanne het op 2 Junie in Mosselbaai teen die spanne van George High School te staan gekom:
Die uitslae was as volg:
o/14 wen 29-14
o/15 verloor 12-22
o/16 verloor 12-31
2des wen 53-15
1stes wen 56-17
Foto vlnr: Lwazi Mapto, Zander Becker en Frikkie Potgieter (kaptein).