Die Sêr-groep van Hoërskool Punt het die afgelope week by die jaarlikse Eisteddfod deelgeneem en ‘n fantastiese punt van 94% behaal. Die afrigter, mnr Rossouw, is baie trots op sy span!
Voor vlnr: Kayla van Wyk, Monique Coetzer, Anabelle Boer, Kiki du Preez, Abigail Rhode en Kayla Viljoen
Agter vlnr: Junique Rhode, Terena Botha, Sheldon Whites en Xanver Botha