Hoërskool Punt van Mosselbaai se eerste rugbyspan het vir die eerste keer die span van HTS Daniel Pienaar gewen. Hierdie wedstryd het op 8 Augustus in Uitenhage plaasgevind. Na ‘n klipharde wedstryd wen HSP met 31 -24.
Foto bo: Hoërskool Punt op pad na die doellyn.
Vlnr: Wally Roux, Alhein van Zyl, Sydney Volkwyn (bal in hand) en Chris Horn