Baie geluk aan Ian Pautz van Hoërskool Punt in Mosselbaai en Mnr. Gustav Steinhobel (spanbestuurder) wat in die Suid-Kaap gholfspan ingesluit is. Hierdie spanne (o/15, o/17 en o/19) sal in Robertson teen die spanne van Boland en WP meeding.
Foto aangeheg: links Ian Pautz en regs Mnr Gustav Steinhobel