)

Hoërskool Punt atletiek

Die atlete van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op 20 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Die top presteerders was as volg:

Jandri Snyders: 1ste plek 800m dogters o/14

Anika Snyders: 3de plek SG dogters o/14
5de plek HG dogters o/14

Anika Beukes: 3de plek 200m dogters o/14
4de plek 100m dogters o/14

Elné Conradie: 2de plek 800m dogters o/17

Danelle Human: 4de plek 400m dogters o/17

Jana Relihan: 3de plek 800m dogters o/17

Jacques Fourie: 1ste plek 1500m seuns o/15
3de plek 800m seuns o/15

Stefan Fourie: 4de plek 1500m seuns o/15
2de plek 800m seuns o/15

Carmel Treurnicht: 3de plek DS dogters o/17

Courtney Williams: 2de plek DS dogters o/17

(foto) Anika Beukes (in die middel) tydens Bredasdorp Top 10 byeenkoms

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal