)

KFC PUNT KRIEKETFEES : 2018

Hoƫrskool Punt in Mosselbaai is trots om weereens in 2018, in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die 20ste keer dat skole van regoor Suid-Afrika hier in die Suid-Kaap bymekaar gaan kom om krieket te speel.

Die doel van die fees is om vir o/19-seuns die geleentheid te bied om hul vaardighede te slyp, vriendskappe te smee en ons pragtige omgewing te verken en te geniet om sodoende tot die ontwikkeling van ons plaaslike krieket en gemeenskap by te dra. Ons vorm ook, met trots, deel van die Mosselbaai Munisipaliteit se jaarlikse sportfees wat ā€˜n aktiewe leefstyl aanmoedig, en Mosselbaai, die dorp, bemark.

Vanjaar neem 26 skole aan die toernooi deel. Wedstryde word in George, Oudtshoorn en Mosselbaai gespeel en sal daagliks om 9:30 by die verskillende velde afskop. Ons nooi almal uit om die verskillende velde te besoek en ons spanne te ondersteun.

Hoƫrskool PUNT en KFC is trots om deel te wees van hierdie projek!

Navrae kan gerig word aan PuntKrieketfees@gmail.com

Aangeheg hierby inligting en bepalings van die Punt KFC Krieketfees wat vanaf 28 September 2018 tot 2 September 2018 gehou sal word.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal