)

Hoërskool Punt personeel bedrywig

Die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai was die afgelope naweek op verskeie plekke aktief betrokke.

Vier van die manspersoneel, Mnr. R. Botha, Mnr. G. Steinhöbel, Mnr. Q. D’Elboux en Mnr. M. Neethling is na Brits vir ‘n rugby-afrigtingskursus.

Die dames was weer op die stofpad! Die dames het op Saterdag die Jakkalsvlei Trail Run aangepak. Me. A. Pienaar het die 25 km MTB te fiets afgelê. Me. H. Slabber (12 km), Me. C. D’Elboux (6 km), Me. J. van der Merwe (6km) en Me. N. Schoeman het weer die drafskoene aangetrek.

Baie geluk aan Me. J. van der Merwe wat in die damesafdeling, in die eersteplek geëindig het!

(foto) me. J van der Merwe is regs op die foto

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal