)

Hoërskool Punt 1ste netbalspan wen toernooi

Hoërskool Punt van Mosselbaai se 1ste netbalspan het op Vrydag, 22 Februarie, na Kaapstad vertrek waar hulle aan Hoërskool Bosmansdam se netbaltoernooi deelgeneem het. Dit was baie warm en windstil in die Kaap van Storms.

Die o/19-spanne het in 4 poele gespeel. Punt het al 4 die wedstryde in hul poel gewen.Hul eindig dus 1ste in hul poel.

Die uitspeel wedstryde was bietjie taaier en daar was maar weinig rus tussen die wedstryde:
Punt wen 14-3 teen Melkbosstrand en 11-4 teen Parklands.

In finaal wen Punt 15-8 teen ‘n baie gedetermineerde span van van Fairbairn.

Hoërskool Punt eindig dus as wenners van die toernooi!

Die 1ste span bedank hul borge: Just Property, TMK Landmeters en Du Toit Lambrechts Inc.

(Foto bo:) Voor vlnr: Jaydé Hermanus en Antorien Alberts

Agter vlnr: Winona Huisamen, Me E Nel (afrigter), Elrize Moolman, Shani Pick, Lereen Mostert, Tacha-Marie Jourt en Lee-Schen Muller

Voor vlnr: Jaydé Hermanus en Antorien Alberts

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal